Sy't jou nooit geken nie,
was van jou magic glad nie bewus nie.
Tog is ek daarvan oortuig,
dat sy oor jou liedjies sou juig.
was van jou magic glad nie bewus nie.
Tog is ek daarvan oortuig,
dat sy oor jou liedjies sou juig.
Ma was ook sonder pretensie,
maar anders as jy, was sy maar 'n klein mensie.
Oor jou öe sou sy kon liries raak.
Jou hare sou sy graag wou vasmaak.
Die erns waarmee jy kan speel,
sou sy baie graag met jou wou deel.
Ek hoef net te luister na "Ma se Song"
om seker te weet dat ek "belong".
sou sy baie graag met jou wou deel.
Ek hoef net te luister na "Ma se Song"
om seker te weet dat ek "belong".
"Die grootste les, van my ma
is dat ek trots is
dat God my God is"
Al kon sy nie langer op aarde bly,
weet sy nou van jou,
al is dit ook deur my.
- Dozi
::
